FREE OPTIONS

En Route Bybelskool - Levitikus (met Roedolf Botha)

Wed Feb 18, 19:00 - Wed Feb 18, 21:00

Communitas, Oosterlig

ABOUT

Baie welkom by Oosterlig se En Route Bybelskool.

Die Bybelskool sal vir 4 Woensdagaande deur Roedolf Botha aangebied word.

Dit begin om 19:00 elke Woensdag in Communitas.


Die datums is as volg:

18 Februarie

25 Februarie

4 Maart

11 Maart


Koste: R150pp vir die reeks.


Persone wat En Route Bybelskool in Communitas bywoon moet asseblief 'n kaartjie vir elke persoon bespreek.


Gebruik asseblief ingang 4 by Communitas.


Dit is nie nodig om jou kaartjie saam te bring nie. Sodra jy bespreek het, sal jou naam op die gastelys verskyn.


By die deure sal ons jou naam op die gastelys afmerk.


Daar is ook kinderoppasdiens beskikbaar vir jou kind/-ers.


Bespreek asb. vooraf vir die oppasdiens onder jou kaartjie-bespreking.

A.g.v. allergieë en voorkeure is verversings ouers se verantwoordelikheid.

Speel- en slaapgoed van kinders se keuse mag saamgestuur word.

Beskikbaar as deel van Oppasdiens:


  • Water
  • Fliek
  • Inkleurgoed
  • Noodhulptassie


Navrae: [email protected]

DIRECTIONS

En Route Bybelskool - Levitikus (met Roedolf Botha)
Communitas, Oosterlig
469 Lea St, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010
Get Directions