No under 13s

Luna Paige - Die Reisigers | Die Centurion Teater

Thu Mar 5, 19:30 - Thu Mar 5, 20:45

Die Centurion Teater

ABOUT

Luna Paige | Die Reisigers


Luna Paige sing oor die Groot Reis en die immer ontwykende Eindbestemming en verken ruimtes waar beweging, stilte van gees, selfliefde en aanvaarding harmonie bring. In Die reisigers stel sy gehore bekend aan die musiek wat sy tydens haar plaaslike en Europese reise, onder meer die Spaanse Camino, geskryf en by die huis getoonset het. As anonieme voyeur het sy soms wel in gesprek getree en saam gewonder oor die groot verskille, maar, belangriker, oor die groot ooreenkomste wat alle reisigers op hierdie wonderbaarlike planeet bind.


Benoeming: Beste Musiekproduksie by Momentum Aardklop 2025



DIRECTIONS

Luna Paige - Die Reisigers | Die Centurion Teater
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions