No under 16s
NUWE GRAPPIES deur Christie van Niekerk
Sun Feb 22, 18:00 - Sun Mar 1, 19:00
Kaapstad Toneelhuis
ABOUT
’n Liedjie oor om emosioneel te vereenselwig met ‘n flikkerende gloeilamp? Ja. “THIS IS HAPPENING!”.
Christie van Niekerk toets splinternuwe stand-up-materiaal vir die heel eerste keer voor ’n gehoor. Dis ’n hoë-energie show vol skerp waarnemings en vreemde stories, vertel uit heel onverwagse perspektiewe. Gooi ’n paar oomblikke van musikale kabaret by, meng dit met chaos, en kry iets wat effens mal is. ’n Lekker aand van splinternuwe komedie, kom kyk!
DIRECTIONS
NUWE GRAPPIES deur Christie van Niekerk
Kaapstad Toneelhuis
2nd Floor, 61 Loop St, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001, South Africa
Get Directions