Oppi Dorp Fees 2026
Fri Oct 30, 15:00 - Sat Oct 31, 23:00
Bronkhorstspruit Rugby Klub (Melkweg Pub & Grill)
ABOUT
Oppi Dorp Musiek Fees Is 'n Plaaslike Fees Wat Jaarliks Gehou Word In Bronkhorstspruit (Gauteng)
Die Fees Bestaan Uit Verskeie Stalletjies, 'n Biertuin, Kompetisies, Stalletjies, Kinder Vermaak, 'n Karnavaal En Top Afrikaanse Kunstenaars Op Die Verhoog.
Maak Reg Vir Die Grootste Afrikaanse Musiek Fees Wat Bronkhorststspruit Nog Ooit gesien Het!
Hierdie Oktober Kom Die Grootste Verhoog Tot Lewe Met 19 Van Suid Afrika Se To Sangers Naamlik...
Franja Du Plessis | Liezel Pieters | Gerhard Steyn | Early B | Riaan Benade | Juan Boucher | Danny Smoke | Fatman | Dirk Van Der Westhuizen | Blackbyrd | Ricus Nel | Bernice West | Barto Swiegers | Demi Lee Moore | Kurt Darren | Juanita Du Plessis | Snotkop | Karen Zoid | Jakkals Vibes
Voel Die Energie As Die Gehoor Saam Sing Op Almal Se Gunstelling Songs!
Maar Dis Nie Net Oor Die Musiek Nie... Hierdie Jaar Spog Die Fees Met 'n Finominale Karnaval Ook!
Opwindende Ritte Sal Draai, Rol & Kronkel Onder Die Kleurvolle Ligte!
Kinders Sal Hulle Eie Paradys Hê Met Speletjies, Gesig Verf & Talle Ander Aktiwiteite!
Talle Stalletjies Sal Die Gronde Vul Met Van Die Lekkerste Eet-En-Drinkgoed Sowel As Baie Interresante Items & Geskenke!
Dans Onder Die Sterre Terwyl Die Fees In 'n Gloeiende Wonderland Verander!
Kry Jou Kaartjies Vandag Nog En Sluit Aan By Ons Vir 'n Onvergeetlike Naweek van Baie Pret & Musiek!
Hierdie Is Eeen Fees Wat Jy Nie Wil Misloop Nie!
Venue: Melkweg Pub & Grill (Bhs Rugby Klub)
Fisiese Adres: 32 Olifant Crescent, Bester, Bronkhorstspruit, 1020
Google Maps Link: https://maps.app.goo.gl/ub7SNV8CdmW77HVLA
Datum: 30 - 31 Oktober 2026
Vir Meer Inligting Kontak:
Navrae: [email protected]
Kunstenaars: [email protected]
Stalletjies: [email protected]
Kaartjies: [email protected]
Borge: [email protected]
Webtuiste: www.oppidorpfees.co.za
Fees Organiseerder:
JJ van Staden (Hannes)
Cell: 0714498104
E-mail: [email protected]