FREE OPTIONS
Family friendly
Kunskoors - Boeke Program - Storietyd saam met Antoinette Venter - Kinders van die gode
Sat May 2, 09:00 - Sat May 2, 09:30
Infood Roastery -22 Blaaukrans Street
ABOUT
09:00 – 09:30 Storietyd saam met Antoinette Venter
Ouers, bring julle kinders en kom luister na Antoinette wat gaan voorlees uit haar Kinders van die gode-reeks. Antoinette se fantasieryke avontuurboeke is vir kinders nege tot twaalf jaar oud. Daar is vier boeke in die reeks waarvan drie – Die geheim van die bloedsteen, Die profesie van die bloedpêrel en Die raaisel van die bloedkristal – al in die handel beskikbaar is. Boek vier is ook reeds vir publikasie aanvaar. Die boeke is deurspek met aksie, avontuur, fantasie en humor. (Geen toegangsfooi)
DIRECTIONS
Kunskoors - Boeke Program - Storietyd saam met Antoinette Venter - Kinders van die gode
Infood Roastery -22 Blaaukrans Street
22 Blaaukrans Street, Fountains Estate, Jeffreys Bay, 6330, South Africa
Get Directions