Family friendly

Kunskoors - Boeke Program - Pale Toe!

Sat May 2, 12:30 - Sat May 2, 13:15

Infood Roastery -22 Blaaukrans Street

ABOUT

12:30 – 13:15 Pale Toe!

In hierdie boek skryf die veteraan-rugbyskrywer Michael Green, nes in sy vorige boek Stryd van die Reuse, oor ‘n klompie wonderlike karakters wat deur die jare hul talente op die rugbyveld uigestal het. Dis nou manne soos Kwagga Smit, Beast Mtawarira, Percy Montgomery, Chester Williams en prins Alexander Obolensky, om maar net ‘n paar te noem. Green vertel ook van sy eie avonture in die rugbywêreld, soos van die dag toe die voormalige Springbokkaptein Joost van der Westhuizen hom dik wou tik. En hoe hy as kind die Springbokslot Moaner van Heerden in ‘n inkopiesentrum agtervolg en geteister het. Dis nie jou alledaagse rugbyboek nie, dis ‘n rugby-rondomtalie wat jou kan laat lag, huil en ril van lekkerkry!

DIRECTIONS

Kunskoors - Boeke Program - Pale Toe!
Infood Roastery -22 Blaaukrans Street
22 Blaaukrans Street, Fountains Estate, Jeffreys Bay, 6330, South Africa
Get Directions