RAAF @ George, The George Arts Theatre
Fri Feb 20, 19:00 - Fri Feb 20, 22:00
The George Arts Theatre
ABOUT
RAAF in George @ The George Arts Theatre
RAAF neem die verhoog by The George Arts Theatre vir ’n aand waar musiek, storie en digkuns mekaar ontmoet. Hierdie is ’n teatervertoning wat ruimte laat vir droom— elke noot, elke woord en elke oomblik doelbewus geplaas.
Verwag ’n kragtige, gelaaide vertoning waarin RAAF hul musiek oopvou binne die intimiteit en fokus wat net ’n teater kan bied. Dis ’n ervaring wat emsies bou, asemhaal en gevoel diep laat tref — sonder afleiding, net klank en teenwoordigheid.
Program:
Deure oop: 18:00
RAAF vertoning: 19:00
Datum: Vrydag, 20 Februarie 2026
Venue: The George Arts Theatre
Kaartjies: R250 p.p. | R150 p.p. (onder 12)
Raafontuur-wyn beskikbaar vir proe en aankoop.
Kaartjies te koop op Quicket.
’n Aand vir luister. ’n Aand vir voel. ’n Aand wat lank bly na die laaste noot.