Valentyns Mandjie Dans – World Championships Fundraiser
Sat Feb 14, 18:00 - Sun Feb 15, 00:00
Nigel
ABOUT
Join ons vir ’n lekker Valentyns Mandjie Dans — lekker musiek, dans en saam kuier.
Datum: Saterdag, 14 Februarie 2026
Tyd: Vanaf 18:00
Venue: Laerskool Tini Vorster, Nigel
Dress Code / Tema: Pink | Wit | Rooi
Of jy nou saam met ’n partner kom, alleen kom, of vriende en familie saambring — Bring almal saam!
Hierdie is ook ’n fondsinsameling om ons deelname aan die World Championships in Engeland vanjaar te ondersteun, en elke kaartjie verkope/bydrae beteken regtig baie vir ons :)
Ticket Prices:
- Adults: R100 per persoon
- Kids under 12: R50
Bring jou eie mandjie, kos en drinks.
Geen kos of drank sal verkoop word nie.
Indien jy ons graag ekstra wil ondersteun, is addisionele donasies welkom :)