RAAF @ Kimberley, Bella Cardi

Thu Feb 26, 19:30 - Thu Feb 26, 22:00

Bella Cardi Wedding Venue

ABOUT

RAAF in Kimberley @ Bella Cardi wedding venue


RAAF bring hul unieke klank en onmiskenbare teenwoordigheid na Bella Cardi vir ’n aand waar styl, intensiteit en musiek mekaar ontmoet. Hierdie is ’n vertoning wat balanseer tussen finesse en vuur — doelbewus, eerlik en vol karakter.

Kom geniet ’n aand van bewegende lirieke, dinamiese klank en ’n atmosfeer wat jou intrek en nie laat los nie.


Program:

18:00 – Deure oop vir kos, Raafontuur-wyn proe en koop

19:30 – RAAF konsert

Kos en drank te koop op die perseel.

Datum: Donderdag, 26 Februarie 2026

Venue: Bella Cardi, Kimberley

Kaartjies: R280 p.p. | R150 p.p. (onder 12)


Kaartjies te koop op Quicket en direk by Michelle (071 609 2017).




DIRECTIONS

RAAF @ Kimberley, Bella Cardi
Bella Cardi Wedding Venue
N12, Kimberley, 8301, South Africa
Get Directions