No under 18s

SA Jagters/Hunters - Sako - Swarovski - Kompetisie/Competition

Mon Mar 30, 00:00 - Thu Apr 30, 23:59

Event is online

ABOUT

Koop 'n kaartjie vir slegs R100 en staan 'n kans om 'n SAKO 100 .375 H&H geweer en 'n Z6 teleskoop van SWAROVSKI te wen ter waarde van R150 000!


Sluitingsdatum: 30 April 2026

Trekkingsdatum: 7 Mei 2026

Bepalings en voorwaardes beskikbaar heelonder op die blad.


Vir die wat verkies om eerder 'n direkte inbetaling te maak, vind asb ons bankbesonderhede hieronder -

Rekeningnaam: SA Jagters

ABSA Tjek: 01443990077

Takkode: 632 005

Verwysing: Selnommer + Sako



Buy a ticket for only R100 and stand a chance to WIN a SAKO 100 .375 H&H rifle with a SWAROVSKI Z6 telescope to the value of R150 000!

Closing date: 30 April 2026

Draw date: 7 May 2026

Terms and conditions below on the bottom of this page.


For those who choose to do a direct transfer, please find our banking details below -

Account Name: SA Jagters

ABSA Cheque: 01443990077

Branch code: 632 005

Verwysing: Cell number + Sako


SAKO en SWAROVSKI Kompetisie 2026 – Bepalings en Voorwaardes

  • Die geweer kompetisie is beskikbaar vir lede van SA Jagters, die publiek en werknemers van die SA Jagters vereniging, deur middel van ’n lotery soos goedgekeur deur die Loterykommissie van RSA met die loterynommer as volg - NLC Reg No 00303/15
  • Die wenkaartjie sal getrek word uit alle kaartjies wat teen 30 April 2026 verkoop is.
  • ’n Maksimum van 10 000 kaartjies sal beskikbaar wees om te koop.
  • Die koste per kaartjie is R100 elk.
  • Die koste van die kompetsie soos hierbo beskryf, sowel as alle bemarkings- en administratiewe uitgawes, sal gedek word deur die inkomste uit kaartjieverkope.
  • Die wenner moet bo 18 wees.
  • Deur aan die kompetisie deel te neem, gee die wenner toestemming dat hul name en foto’s in die SA Jagter/Hunter-tydskrif, in SAJWV-kommunikasiemedia en die webwerf gepubliseer mag word.




SAKO and SWAROVSKI Competition 2026 - Terms and Conditions

  • The rifle competition is available to members of SA Hunters, the public as well as the personnel of the SA Hunters Association, using a lottery as approved by the Lottery Commission of RSA with the following lottery number - NLC Reg Nr 00303/15
  • The winning ticket will be drawn from all tickets sold by 30 April 2026.
  • At most 10 000 tickets will be offered for sale.
  • The price per ticket is R100 each.
  • The cost of the competition as described above, along with all marketing and administrative expenses, will be covered by the revenue generated from ticket sales.
  • The winner must be older than 18.
  • By entering the competition, the winner grants full consent for their names and photographs to be published by SA Jagter/Hunter magazine and featured in SAHGCA communications, including its website.