No under 13s

HOORT - 'n Kabaret

Sat Mar 7, 17:00 - Sat Mar 7, 22:15

Die Pienk Kerk

ABOUT

HOORT

'n Kabaret


R500 inclusive of a 3-Course 'Die Pienk Kerk' Artistry Dinner

Own Wine Permitted - No Corkage Fee


MET Stephanie Baartman & Coenraad Rall

TEKS Stephanie Baartman & Johann Slabbert

REGISSEUR Elzabé Zietsman

MUSIEKREGISSEUR Janine Neethling


PIANIS Coenraad Rall

SAMESTELLER Johann Slabbert

VERVAARDIGER Drama Drama


Wenner van die 2025 Stellenbosch Woordfees Woordtrofee vir Uitsonderlike Bydrae Tot Kontemporêre Musiek: Klein Groepe .


Hierdie semi-outobiografiese kabaret sal jou laat lag, huil en met nuwe oë na jou eie storie laat kyk. HOORT vertel die storie van Stephanie, die dogter van twee pastore, wat haar plek in die wêreld probeer vind te midde van haar gemengde agtergrond en ons komplekse geskiedenis. Met humor, patos en ‘n lewendige mengsel van koortjies, ghoema, jazz en oorspronklike Afrikaanse komposisies kom sy tot die besef: Om in te pas is een ding, maar om te behoort is iets heeltemal anders.

DIRECTIONS

HOORT - 'n Kabaret
Die Pienk Kerk
24 Chatou Rd, Richmond, Johannesburg, 2109, South Africa
Get Directions