Pennies op die Spoor in Wellington!
Sat Jan 31, 18:30 - Sat Jan 31, 20:30
Old Tannery Brewery
ABOUT
Musiek van die Legendariese Stef Kruger! Met Blackie Swart, Jannie Moolman, Riku Lätti en Jackie Lätti, Schalk Maas, Petronel Baard en Stef Kruger.
Spesiale gasvrou: Lidi de Waal.
Saterdag 31 Jan. 2026 18:30
Kaartjies vanaf R200 p.p.
Restaurant & Kroeg Fasiliteite beskikbaar.
Old Tannery Wellington
Pizzas en Kroeg net oorkant
Tjoklits by Phillip se nuwe Tjoklitfabriek
net langsaan
Gin by die mooiste Ginplek
BESPREKINGS deur Quicket of by Lidi de Waal:
0611 414504 of Petronel Baard by 082 737 8416.
EFT is ook moontlik, WhatsApp Petronel vir meer info.
Kuns en boeke en musiek te koop!
Kom kuier saam in die koel somerskemer!