No under 16s
Aletta Francina - Effens Anders | Die Centurion Teater
Fri Mar 6, 19:30 - Sat Mar 7, 20:45
Die Centurion Teater
ABOUT
Aletta Francina - Effens Anders
Laaste keer in Pretoria!
Aletta se nuutste stand-up komedie show, Effens Anders, bied ’n komiese en eerlike blik op haar huidige lewe – met al die snaakse, aweregse en downright bizarre dinge wat daarmee saamkom. Soos altyd bring sy haar skerp humorsin en natuurlike aanvoeling vir storievertelling, en laat jou skater van die lag met haar unieke uitkyk op die wêreld. Kom lag saam en ontmoet die vrou met die mooiste kuite in die land – want met Aletta is niks ooit heeltemal normaal nie… dit’s altyd Effens Anders!
DIRECTIONS
Aletta Francina - Effens Anders | Die Centurion Teater
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions