Grade 7 Formele Dinee/ Formal Dinner

Fri Oct 23, 18:30 - Fri Oct 23, 21:00

Living Word Main

ABOUT

(Scroll down for English)

Graad 7 Formele Dinee: Oorgang na KruisTeenz

Graad 7 is ’n mylpaal en ‘n tyd van verandering in elke kind se lewe. Daarom wil ons elke leerder graag eer soos wat hulle die oorgang maak vanaf KruisKidz na KruisTeenz! Ons nooi ons Graad 7-leerders en hul ouers hartlik uit na 'n spesiale aand van seën, profesie, ankering van identiteit en toerusting vir die toekoms.

"Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle 'n hoopvolle toekoms te gee.” — Jeremia 29:11


Hierdie geleentheid word aangebied deur ons KruisKidz -, KruisTeenz - en Sesior Pastorale Span en die hart is om ons jeug op te rig, te versterk en met 'n goddelike doel die volgende seisoen in te stuur.

  • Datum: Vrydag, 23 Oktober
  • Tyd: 18:30 – 21:00
  • Plek: Koffiewinkel
  • Kleredrag: Formeel
  • Sluit in: Formele driegangete
  • Kaartjies: R180 per persoon (Beskikbaar op Quicket)


Kom ons belê saam in ons nuwe generasie. Koop jou kaartjies vandag nog op Quicket!

–

Grade 7 Formal Dinner: Crossing Over to KruisTeenz

Grade 7 is an important milestone and a time of change in every child’s life. That’s why we want to honour each learner as they make the transition from KruisKidz to KruisTeenz! We warmly invite our Grade 7 learners and their parents to a dedicated evening of prophetic blessing, identity anchoring, and commissioning for the future.

"For I know the plans I have for you, declares the Lord, plans for welfare and not for evil, to give you a future and a hope." — Jeremiah 29:11


This event is hosted by our KruisKidz, KruisTeenz, and Senior Pastoral Teams, with the heart to build up and send our young people into the next season with a God-given purpose.

  • Date: Friday, 23 October
  • Time: 18:30 – 21:00
  • Venue: Coffee Lounge
  • Dress Code: Formal
  • Includes: Formal 3-course sit-down dinner
  • Tickets: R180 per person (Available on Quicket)


Join us as we make a lasting deposit into the lives of the next generation. Book your tickets on Quicket today!


DIRECTIONS

Grade 7 Formele Dinee/ Formal Dinner
Living Word Main
72 Brummeria Rd, Brummeria, Pretoria, 0184
Get Directions