Family friendly
Leef jou Lied 3
Sat Jan 17, 15:00 - Sat Jan 17, 17:00
NG Gemeente Jeffreysbaai - Kompleks Kampus
ABOUT
Die Heydeburg Simfonie-orkes, o.l.v. dr. Leonard Heydenrych, bied 'n verskeidenheid van gunsteling werke aan: Van Klassiek tot Kontemporêre musiek. Soliste sluit in: Alida Scheepers, James van der Merwe, Abigail Ranwell en Karika le Roux.
Samesang deur die gehoor is deel van die program en word gelei deur 'n Massakoor van 70 stemme!
'n Eerste vir Jeffreysbaai!
DIRECTIONS
Leef jou Lied 3
NG Gemeente Jeffreysbaai - Kompleks Kampus
9 Olienhout St, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, South Africa
Get Directions