Dubbeldoorkaartjie (Staproete en generasietee)

Fri Jan 23, 08:00 - Fri Jan 23, 13:00

HS Jan van Riebeeck (Die Skoolsaal)

ABOUT

Kom stap saam op die roete waar Hoërskool Jan van Riebeeck se voetspore lê.

Die staproete sal deur ’n toerleier behartig word en 90 min duur en sluit in begeleide toer, water en kaart.

Wonderlike staaltjies en interessante feite sal gedeel word.


Sluit na die stap by ons aan vir ‘n generasietee op Welgemeend se stoep.

Heerlike, eg Afrikaanse verversings sal bedien word.

Kom kuier en gesels saam oor herinneringe en nuwe drome.


Koste beloop R150 per persoon

DIRECTIONS

Dubbeldoorkaartjie (Staproete en generasietee)
HS Jan van Riebeeck (Die Skoolsaal)
129 Kloof St, Gardens, Cape Town, 8001
Get Directions