No under 13s

Magda Louw en haar Erhard - How low can you go?

Fri Mar 20, 19:00 - Fri Mar 20, 20:30

NG KERK KOMPLEKS JEFFREYSBAAI

ABOUT

Met: Desiré Gardner en Hannes van Wyk

Teks: Desiré Gardner

Jeffreysbaai Toerisme en Teater by die See bied aan - Magda Louw en haar Erhard - How low can you go?

Magda en haar Erhard gesels oor die kuns van die lewe, die verskillende fases van oudword – baie jare wat ons in prentjies kan opsom. Hoe ons almal met die verf pot in die hand staan… vandat ons buite die lyne inkleur totdat die kwas uiteindelik opdroog en ons nie meer kan dink aan prentjies om te teken nie.


Moenie die vertoning mis nie

DIRECTIONS

Magda Louw en haar Erhard - How low can you go?
NG KERK KOMPLEKS JEFFREYSBAAI
1 Olienhout St, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330
Get Directions