2026 PRG OPE DAG / OPEN DAY
Tue Feb 17, 17:30 - Tue Feb 17, 20:00
PRG Sentrum
ABOUT
Paul Roos Gimnasium is ‘n seunskool met ’n tradisie van uitnemendheid op alle terreine van die opvoeding.
The school strives to be a leading, respected and relevant boys’ high school for South Africa.
Kom ervaar 'n stukkie van die unieke Paul Roos-ervaring by die PRG opedag.
Please note:
Booking is essential as there is limited seating.
There are two sessions. Please book only ONE session.
School tours will happen at an ad hoc basis from 15:00.
More info about the day's arrangements will be sent via email closer to the time
Let asb op:
Bespreking is noodsaaklik aangesien daar beperkte plek is.
Daar is twee sessies. Bespreek asb slegs vir EEN sessie.
Skooltoere sal op ad hoc basis vanaf 15:00 plaasvind.
Meer inligting oor die dag sal nader aan die tyd via epos gestuur word.