Family friendly

Francois van Coke Acoustic Show live at Triggerfish Brewing

Fri Jan 30, 20:30 - Fri Jan 30, 22:30

Triggerfish Brewing

ABOUT

Francois van Coke - Akoestiese Optrede by Triggerfish


Suid-Afrika se gewildste rocker, Francois van Coke, kom na Triggerfish!


Francois en sy kitaarspeler, Richard Onraet, gaan sy aanhangers trakteer met akoestiese weergawes van sy gewidste treffers, onder andere ‘Dagdrome in

suburbia’, ‘Toe vind ek jou’, ‘Aande’ en die Fokofpolisiekar gunsteling, ‘Komma’. Francois se akoestiese optredes is onvergeetlik, so moenie uitmis nie!


**Deure maak 18h00 oop! Kom geniet `n heerlike ete tussen 18h00 en 19h45 voor die vertoning.

DIRECTIONS

Francois van Coke Acoustic Show live at Triggerfish Brewing
Triggerfish Brewing
Unit 9 W.R. Quinan Blvd, Paardevlei, Cape Town, 7130, South Africa
Get Directions