No under 16s

Spoegwolf, Herman Kleinhans en BCOM live in Potch!

Sat Feb 21, 18:00 - Sat Feb 21, 23:00

Snowflake Potchefstroom

ABOUT

Een van ons grootste shows elke jaar is in Potchefstroom. Dis waar ons nuwe dinge probeer, ou dinge onthou en die mooiste dinge beleef. Dis ons ons tweede hometown. Dis ons groot geheim. Ons lig hierdie jaar weer die dak in Snowflake!


Hekke maak 18:00 oop.

BCOM - 19:00

Herman Kleinhans - 20:00

Spoegwolf - 21:00


Early Bird: R180 (Net 'n paar beskikbaar)

Fase Een: R245

Fase Twee: R300

SPOTIFY

DIRECTIONS

Spoegwolf, Herman Kleinhans en BCOM live in Potch!
Snowflake Potchefstroom
2 Kock St, Potchefstroom, 2520
Get Directions