No under 18s

RAAF @ George Krismis Langtafel

Tue Dec 23, 19:00 - Tue Dec 23, 23:00

Nina's Cafe.

ABOUT

RAAF Krismis Langtafel @ Nina’s Café – George

Dinsdag, 23 Desember 2025

Kom vier Kersfees — RAAF-styl — met ’n intieme, stylvolle en diep besonderse Krismis Langtafel-ervaring by Nina’s Café in George. ’n Aand gevul met musiek, poësie, stories, fyn kos, wyn en warmte — die perfekte manier om saam te vier.


Wat jou kaartjie insluit:

  • ’n Welkom-glas MCC
  • ’n Glas Raafontuur Witwyn
  • ’n Glas Raafontuur Rooiwyn
  • ’n Driegangmaaltyd voorberei deur Nina’s se span
  • Live RAAF Vertoning – Musiek, poësie en stories wat diep resoneer


Bykomend:

Addisionele Raafontuur-wyne sal beskikbaar wees vir aankoop, en daar sal ook ’n kontant kroeg wees vir enige ander drankvoorkeure of behoeftes.


Program:

18:00 – Welkomsdrankies & ontvangs

19:00 – RAAF Konsert begin


Kaartjies is uiters beperk en hierdie is ’n eksklusiewe sitplek-geleentheid — bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom!

Laat musiek, mense, kos en wyn saam ’n aand word wat jy nooit sal vergeet nie.


DIRECTIONS

RAAF @ George Krismis Langtafel
Nina's Cafe.
45 York St, Dormehls Drift, George, 6529, South Africa
Get Directions