Liewe Kersfeesvader Movie& Mark

Fri Nov 24, 19:30 - Fri Nov 24, 23:00

Event is online

ABOUT

Sluit aan by die Bovlei Buitelug Movie & Mark aand 24 November.
Lees meer oor die fliek op Facebook @liewekerfeesvader

Tyd: 20:00
Plek: Bovlei Piekniek (Parskelder in geval van reën)
Wie: Almal (PG 10-12)
Kindervermaak word verskaf

Bring 'n kampstoel en piekniekmandjie

Kostes:
R120 (R100 vir wynklub lede)
R50: kinders onder 12
R0: kinders onder 7

Kostes sluit wyn, spingmielies en 'n mini melktert in.  Kom kyk hoekom....