ABOUT
ALTRA-MAL bring vir jou ’n aand vol kak warm tunes, gees en goeie vibes met ROER ’n show waar die pot behoorlik gaan kook!
Kom kuier op 29 Augustus 2026 by Trench Town, saam met ALTRA-MAL en hulle tjommas L!SA en Blitz, vir die vrystelling van hulle nuwe supertreffer “ROER”, wat op 4 September amptelik vrygestel word.
!!! LIVE OP DIE PLANKE !!!
- ALTRA-MAL
- L!SA
- BLITZ
Show begin: 20:00
KAARTJIES:
R100 – aanlyn
R150 – by die deur