Sy sal sing

Sun Dec 14, 12:00 - Sun Dec 14, 17:00

The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

ABOUT

Sy sal sing - só sê sy


Vier liedjieskrywers ontmoet by die Ruk en Rym semi-finals

Kom, laat sy jou só sê


Vier liedjieskrywers stap Sondag by Daisy Jones bar in

Kom! Kom sit aan ons kombuistafel.

Kom, laat ons jou uitrafel


Sy sal sing. Sy sal skryf. Sy sal sê wat sy wil. Hopelik, sien sy jou Sondag by die Daisy Jones- 14 Dec, 12h00




DIRECTIONS

Sy sal sing
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
33°52'57. 18°50'49, 6 8th Ave, Stellenbosch, 7615
Get Directions