Jannie Moolman, Petronel Baard & Franco Engelbrecht
Sat Dec 27, 19:30 - Sat Dec 27, 22:30
Saal Buffelsbaai
ABOUT
Wat die hart van vol is is ‘n betowerende musiekvertoning wat die siel raak, aangebied deur Petronel Baard en Jannie Moolman, met die talentvolle Franco Engelbrecht op klavier. Hierdie unieke kombinasie bring ‘n vars vertoning vol liefdevolle musiek en vrolike vertellings wat hul harte vol is, na gehore reg oor die land en hierdie Desember ook na Buffelsbaai.
'n Vertoning vol LIEFDE
Seating: Barnyard Style
Tafels en stoele met 6 persone per tafel , sowel as twee baie lang tafels in die middel waar jy en jou vriende aan weerskante van die tafels kan sit.
Bring jou eie piekniekmandjie, wyn, borde en glase.
Alles kaartjies word deur/op Quicket gedoen, geen kontant verkope of kaart fasiliteite by die deure
Jy is welkom om jou mandjie/naambordjie al vroeër by jou gekose tafel te gaan neersit. Alle kaartjies word net eers ingescan by die deure
Deure sal vanaf 18:30 oop wees.