Family friendly

Jakkie Louw POPPEKAS

Sat Dec 20, 15:30 - Sat Dec 20, 16:30

Saal Buffelsbaai

ABOUT

POPPEKAS

Felias en Pokkel: Die Tandemuis Kry ’n Blaaskans


Jakkie Louw bring sy geliefde poppekas, Felias en Pokkel, terug na die verhoog – gebaseer op Jaco Jacobs se boekereeks.

In hierdie storie ontmoet ons die Tandemuis (stem: Richard van der Westhuizen) wat dringend ’n blaaskans nodig het. Pokkel en Felias bied aan om sy werk oor te neem nadat Boer Jakkie se dogtertjie ’n tand verloor het.

Maar Patat die kat is op hul spoor!

Kom kyk hierdie opwindende avontuur, Sing saam met Jakkie se oorspronklike liedjies en koop ’n boekie of handpop ná die vertoning.


https://video.search.yahoo.com/search/video?fr=mcafee&p=JAKKIE+lOUW+POPPEKAS&type=E210US739G0#id=1&vid=32b245459106ab94f8c520fd18b772ab&action=click



DIRECTIONS

Jakkie Louw POPPEKAS
Saal Buffelsbaai
WX7C+MW, Buffels Bay, 6570, South Africa
Get Directions