Family friendly

BrandPunt Kers Produksie 2025

Sun Dec 7, 18:30 - Sun Dec 7, 21:30

BrandPunt Gemeente

ABOUT

Kom en wees deel van ons regstreekse uitsending van KSW (Kultuur, Sport & Wors)!

Hierdie is die BrandPunt Kers Produksie vir 2025. Geniet die aand saam met Riaan & Nina + Nataniël.


Datum en Tyd

  • Datum: Sondag, 7 Desember 2025
  • Tyd: 18:30


  • Venue Naam: BrandPunt Gemeente
  • Adres: 43 De Havilland Ave, Impala Park, Boksburg


Wat is by die prys Ingesluit:

  • Elke kaartjie sluit een Boerewors Roll / Hotdog en een Koeldrank in (soos per die "Meal Voucher" op die kaartjie).


DIRECTIONS

BrandPunt Kers Produksie 2025
BrandPunt Gemeente
Vryburg Rd, Brentwood Park, Benoni, 1501
Get Directions