TOMBOY
Mon Nov 24, 19:00 - Tue Nov 25, 19:55
Kaapstad Toneelhuis
ABOUT
Llandi Beeslaar is nie juis ’n nuweling nie: Jy ken haar dalk as Mielie Senekal in Die Republiek van Zoid Afrika of meer onlangs as Stefanie Koekemoer in die Showmax-reeks Koek. In haar eerste eenvrouvertoning, Tomboy, laat sy haar unieke handelsmerk van ietwat siniese humor op die wêreld los. Sleep jou vriende saam vir dié gesonde dosis rumoerige staaltjies wat ewe cringe as snaaks is.
/
Llandi Beeslaar is not exactly a newbie. You may know her as Mielie Senekal from the Republiek van Zoid Afrika or more recently as Stefanie Koekemoer in Showmax’s Koek. Now she unleashes her unique brand of slightly cynical humour in her first one-woman show, Tomboy. Grab your friends and drop in for a healthy dose of rowdy anecdotes that are as cringe as they are funny.