Family friendly

INSIDE OUT

Mon Sep 14, 19:00 - Thu Sep 17, 21:00

Laerskool Drakenstein

ABOUT

Kom beleef ’n kleurvolle vertoning vol musiek, dans en drama! Die leerders van Laerskool Drakenstein wys hul talent en kreatiwiteit in ’n hartroerende produksie wat wys wat binne elke kind skuil. ’n Fees van emosie, energie en inspirasie – van binne na buite!

DIRECTIONS

INSIDE OUT
Laerskool Drakenstein
Muscadel, Denneburg, Paarl, 7646, South Africa
Get Directions