Elzante - 'n Dosyn van Klafrikaans
Sat Oct 21, 19:00 - Sat Oct 21, 22:00
NG Kerk Rooihuiskraal
ABOUT
Sedert 2005 vermaak Anthony en Elzabé gehore as die klavierduo Elzanté. 'n Splinternuwe vertoning vir 2017 is geen uitsondering op 'n uiters vermaaklike klavier uitbarsting nie! Hulle wys dat enige liedjie op klavier gespeel kan word, en nie net op een nie, maar op twee! Selfs op vier!! Moet hierdie geleentheid nie misloop nie... vir die eerste keer in Centurion!
DIRECTIONS
Elzante - 'n Dosyn van Klafrikaans
NG Kerk Rooihuiskraal
140 Hofsanger Rd, Rooihuiskraal, Centurion, 0154, South Africa
Get Directions