FREE OPTIONS
Family friendly
Wyn & Kabaret
Thu Feb 12, 18:00 - Fri Feb 12, 19:30
21 Acacia Ave
ABOUT
Wyn, Kaas & Kabaret
’n Intieme Huis-Teateraand
Laat die week sag wegsmelt met Piekniek, Liriek & Musiek.
Sangeres Jacobi de Villiers en pianis Olga Leonard neem jou saam op ’n reis deur die bittersoet draaie van die lewe, waar drome, verlange en ’n tikkie ironie hande vat. Tydlose Marlene Dietrich en Kurt Weill-liedjies word verweef met stories van hart en moed. Moenie glans en glitter verwag nie, maar eerder eerlikheid, humor, en die pragtige chaos wat ons almal mens maak.
Prakties:
- Datum: 27 November
- Tyd: 18:00 vir 18:30
- Plek: 21 Acacia Laan
- Kaartjies: R180 pp
- Kinders < 7: Gratis
- Ingesluit: ’n Glas wyn
- Bring: Jou piekniekmandjie & kombers