Family friendly

Witsand Boothengelklub Musiekfees

Thu Dec 18, 20:00 - Thu Jan 1, 00:00

Witsand Hengelklub - Angling Club

ABOUT

Witsand Boothengelklub Musiekfees 2025


Witsand Boothengelklub

Desembervakansie 2025

Optredes begin elke aand om 20:00



Kom geniet ’n onvergeetlike somermusiekfees by die pragtige Witsand Boothengelklub!

Hierdie Desember bring ons vyf ongelooflike aande van topvermaak en goeie geselskap.


Program:

18 DesemberMillennium

20 DesemberFatman

22 Desember – Bernice West

23 DesemberJo Black

30 DesemberLiza Struwig

31 DesemberBurger le Roux (Oujaarsaand Beperkte kaartjies)


Kom kuier saam, geniet heerlike kos en drankies, en beleef die musiekfees wat Witsand se somer behoorlik aan die brand gaan steek!

Witsand Boothengelklub – Waar die see, musiek en lekker kuier mekaar ontmoet!

DIRECTIONS

Witsand Boothengelklub Musiekfees
Witsand Hengelklub - Angling Club
Witsand, 6666, South Africa
Get Directions