JUAN BOUCHER @ Stables Eatery & Bar Stilbaai
Sat Dec 27, 17:00 - Sat Dec 27, 21:00
The Stables
ABOUT
JUAN BOUCHER is terug op populêre aanvraag en hierdie keer bring hy sy goeie vriend LEN MULLER Saam!
Na ’n landswye reeks uitverkoopte vertonings die afgelope paar jaar, keer Juan Boucher terug na Stables Eatery & Bar Stilbaai vir een AAND SHOW! Hierdie keer op versoek van sy lojale aanhangers! Sy nuutste album 'Dis presies wat liefde doen’ het nie net harte verower nie, maar ook die Apple Music Top Afrikaans Album Charts oorheers met 8 weke op die nommer #1-posisie! Kom beleef Juan Boucher in ’n vertoning vol siel, stories en treffers. Van splinternuwe liedjies tot die gewildste gunstelinge wat hom een van Afrikaans se topkunstenaars gemaak het. Hierdie is ’n aand wat jy nie wil misloop nie.
Kaartjies beloop R295pp Volwassenes. Alle ouderdomme welkom en kinders onder 8-jaar is gratis.
16h00: Deure maak oop
18h00: LEN MULLER (Voorskou)
19h00: JUAN BOUCHER Vertoning begin
Aand vertoning - unreserved seating - geen eie coolers - geen wapens en geen gazebos. Eie kamp stoele & kombers
Enige navrae kontak die venue direk - Annemarie: +27 76 073 3694 of Martin: +27 60 794 6460