Family friendly

Joshua na die reën by Stellenbosch Basaar

Sat Nov 28, 10:30 - Sat Nov 28, 12:00

Laerskool Stellenbosch

ABOUT

Hallo liewe Stellenbosch

Ek sien uit om ‘n gestroopte solo show saam met julle te kan beleef. Net ek en my klavier en my kitaar en die katedraal in my hart. Ek bring die liedjies soos wat ek hulle geskryf het, met die stories daar agter. Kom ons droom weer onder die sterrre in die valleie, luister weer na die branders, en sien weer die waarde en lig in mekaar se oë. - Jacques


Joshua na die reën solo vertoning as deel van Stellenbosch Basaar, Laerskool Stellenbosch


DIRECTIONS

Joshua na die reën by Stellenbosch Basaar
Laerskool Stellenbosch
Endler Rd, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600
Get Directions

DISCOVER