No under 18s

Jazz & Liefde Piekniekkonsert

Sat Feb 14, 18:00 - Sat Feb 14, 22:00

Afrikaanse Taalmonument

ABOUT

Jazz & Liefde Piekniekkonsert by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in Paarl, bied 'n aand van heerlike Jazz klanke wat kunstenaars soos Chadleigh Gowar en SLB, Melisizwe Plaatjies, Darryn Govender, Anna Davel en Candice Thornton, insluit.


Bring jou eie piekniekmandjie met spys en drank, en kom geniet hierdie Jazz-vertoning op die ATM Tuinteater se grasperk, teen die pratige Paarlberg hange.

DIRECTIONS

Jazz & Liefde Piekniekkonsert
Afrikaanse Taalmonument
Gabbema Doordrift St, Paarl, 7646
Get Directions