Songs, Strings & Beautiful Things by Johan Liebenberg | Kapstadt Brauhaus Bloubergstrand

Thu Nov 13, 19:30 - Thu Nov 13, 20:45

Kapstadt Brauhaus Blouberg

ABOUT

Johan Liebenberg bring n nuwe vertoning, Songs, Strings & Beautiful things na julle toe. Bekend vir sy Neil Diamond verwerkings en optredes, is Johan ook n vurige

kitaar speler wat nie altyd die geleentheid kry om dit uit te leef as gevolg van die tipe musiek in sy Neil Diamond vertonings nie.


Hy skryf ook sy eie liedere en het ook 'n groot liefde vir die musiek van storievertellers soos, Bob Dylan, Kris Kristofferson, Leonard Cohen, Bruce Springsteen, Van Morrison om net n paar te noem. Kitaar spelers soos Eric Clapton, Carlos Santana, Mark Knopfler, Gary Moore het self hul eie stories in die vorm van singende kitaar snare wat jou hartsnare sal streel soos min woorde kan. Alles is musiek wat jou kan wegvat en jou hart laat verlang na mense wat jy nie ken nie. Dit is alles

waarna jy kan uitsien met hierdie vertoning. Johan gaan alles bymekaar gooi om vir jou op n ongelooflike reis te vat vir een aand.


Moet nie die een misloop nie.

DIRECTIONS

Songs, Strings & Beautiful Things by Johan Liebenberg | Kapstadt Brauhaus Bloubergstrand
Kapstadt Brauhaus Blouberg
17 Sir David Baird Dr, Bloubergstrand, Cape Town, 7441
Get Directions