Family friendly
Dis Kersfees in Hartenbos!
Mon Dec 22, 19:00 - Mon Dec 22, 20:15
Nederduitse Gereformeerde Kerk - Hartenbos
ABOUT
Dis Kersfees met Jannie Moolman en Petronel Baard! Kom geniet die Allermooiste Kersliedere saam met die twee pragtige stemme en die vlytige vingers van Franco Engelbrecht op klavier, Johan Engelbrecht op viool, perkussie en kitaar en Lelanè van der Merwe op tjello. Stille Nag, O Holy Night, Jerusalem, Kersgesange, 'n werlike Kers Fees en dit in die lieflike Moederkerk Hartenbos, Maandagaand 22 Des. 2025 om 19:00. Navrae by Petronel by 082 737 8416. Kaartjies ook beskikbaar by die Kerkantoor.
DIRECTIONS
Dis Kersfees in Hartenbos!
Nederduitse Gereformeerde Kerk - Hartenbos
4 Majuba Ave, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, South Africa
Get Directions