Family friendly

So loop die lewe....

Sat Nov 28, 09:00 - Sat Nov 28, 11:30

Hoërskool Noordheuwel

ABOUT

Mamma Leonie Kleuterskool hou konsert!!

Hierdie mag jy NIE misloop nie.

Kom geniet jou kind se deelname saam met ons.

Saterdag oggend 28 November 2026 om 9H00 te Noordheuwel Hoerskool.

So loop die lewe...

Sien jul daar.

DIRECTIONS

So loop die lewe....
Hoërskool Noordheuwel
Get Directions

DISCOVER