Family friendly
Molen Kórus Kamerkoorfees 2025
Sat Nov 8, 18:00 - Sat Nov 8, 20:00
NG Kerk - Potchefstroom-Noord
ABOUT
Molen Kórus Kamerkoorfees 2025
Molen Kórus bied met trots weer hul fees van koorklanke in Potchefstroom aan! Hierdie jaar kan die gehoor uitsien na ’n inspirerende aand met kore uit Potchefstroom,
Vredefort en Johannesburg.
Kore op die program:
- Laudum Dei Kamerkoor (Randburg)
- Deo Gloria (Vredefort)
- Molen Kórus (Potchefstroom)
Saterdag, 8 November 2025
18:00
NG Kerk Potch-Noord
Kaartjies: R100
Kom geniet ’n aand gevul met pragtige koorsang, vreugde en musiek wat die siel aanraak.
SPOTIFY
DIRECTIONS
Molen Kórus Kamerkoorfees 2025
NG Kerk - Potchefstroom-Noord
21 Dwars St, Potchefstroom, 2520
Get Directions