Family friendly
Kersfees-Vreugde
Sun Nov 16, 15:30 - Sun Nov 16, 17:00
Miederpark NG-Kerkgebou - Potchefstroom
ABOUT
Kersfees-Vreugde --- Jesus: Hoop en Lig vir die Wêreld
Potchefstroomse Mannekoor o.l.v. Hilde Roos
met sopraan Marguerite van Wyk
Klokkiespel deur Moira van der Merwe asook Orrelspel, Trompet en Fluit.
'n Massa-mannekoor deur manne van Potchefstroom, Carltonville en omgewing
en die kinderstemme van die Sterretjies.
DIRECTIONS
Kersfees-Vreugde
Miederpark NG-Kerkgebou - Potchefstroom
22 Aarbei Ave, Potchefstroom, 2520, South Africa
Get Directions