No under 18s

BIGGY // SYNTH PETER // JAAKIE LIVE @ CHELLOS GORDANSBAAI

Sat Nov 1, 18:00 - Sun Nov 2, 00:00

Chello's Pizzeria & Bar

ABOUT

Gordansbaai, is julle gereed vir ‘n MAL JOL? Vir die eerste keer ooit het ons vir BIGGY, SYNTH PETER EN JAAKIE BY. Kom join ons vir ‘n epic paartie waar ons verseker die dak gaan lig. Kry julle kaartjies vandag by Quicket, hulle verkoop soos soetkoek! Sien jou daar!


DIRECTIONS

BIGGY // SYNTH PETER // JAAKIE LIVE @ CHELLOS GORDANSBAAI
Chello's Pizzeria & Bar
2 The Water Way, Dobson, Cape Town, 7140, South Africa
Get Directions