No under 18s

Bloemhof Manne Aand: Mirages, Cars & Cigars

Wed Oct 15, 19:00 - Wed Oct 15, 23:30

Stellenbosch Flying Club

ABOUT

As deel van die Hoër Meisieskool Bloemhof se 150-jarige feesvieringe, bied ons ons eerste Manne Aand vir Pa's en vriende van Bloemhof aan. Sprekers vir die aand is Giniel de Villiers; Waldo van der Waal; en Pietman Geldenhuys. Kom kuier gerus saam!