The Greatest Showman Tiere Sirkus

Thu Oct 30, 17:30 - Thu Oct 30, 22:00

17 Fort Reservoir St

ABOUT

Laerskool Dirkie Uys bied aan “The Greatest Showman Tiere Sirkus”.


In juffrou Fourie se klas is daar, soos in alle klasse, baie dromers. Van hierdie sirkus het sy nou genoeg gehad.


Wanneer sy hoogs ontsteld die klas uitstorm, begin die skoliere droom oor hul sirkus.


Die storie handel oor P.T. Barnum, die sirkusmeester – ‘n man met groot drome – wat ‘n sirkus met unieke karakters begin.


Met die tema van liefde, familie, vriende en aanvaarding as fokus, leer hy dat geluk nie in roem of geld lê nie, maar in die mense wat jy liefhet.


Kom geniet die Tiere se konsert met oulike olifante, leeus, narre en akrobate.


DIRECTIONS

The Greatest Showman Tiere Sirkus
17 Fort Reservoir St
17 Fort Reservoir St, Moorreesburg, 7310, South Africa
Get Directions