No under 18s

Hoofseun - Tollie Parton, 20 Nov, 19:30 at Centrestage@Baywest

Thu Nov 20, 19:30 - Thu Nov 20, 21:00

Centrestage @ Baywest

ABOUT

HOOFSEUN:


‘n Komiese, hoogs aansteeklike, semi-aanstootlike kykie na wat dit werklik beteken om ‘n klein Afrikaanse dorpie se verwagtinge die hoof te bied – as ‘n drag queen. Wynand Kotze, Vanrhynsdorp se voormalige hoofseun, is nou die fopdosser Tollie Parton. Hoe gebeur so-iets? En die grootste vraag van almal: Hoekom bly mense dink sy is Casper de Vries met (groter) pramme? Van hoofseun na hoofmeisie. Hier kom vet pret. ‘Skuus. Mens mag nie meer “vet” sê nie. Die pret het 'n growwe beenstruktuur.



Rolverdeling: Wynand Kotze

Skrywer: Anne Hirsch, Wynand Kotze

Gimeerkunstenaar en -assistent: Karl Hildebrandt

Tydsduur: 70 min

Aanbevole ouderdom: 18+

Taal: Afrikaans


Kosopsies van R80 is beskikbaar via voorafbestelling. Kies tussen 'n individuele platter, Beesvleislasagne, Groentelasagne of Thaise Hoender.

Blokbesprekings, Kosbestellings en Navrae: Kontak Wendy by 083 2255 401


DIRECTIONS

Hoofseun - Tollie Parton, 20 Nov, 19:30 at Centrestage@Baywest
Centrestage @ Baywest
100 Baywest Blvd, Hunters Retreat, Gqeberha, 6017
Get Directions