Family friendly
Dis Kersfees in George!
Sun Dec 21, 15:00 - Sun Dec 21, 16:30
Moedergemeente Church
ABOUT
Dis Kersfees met Jannie Moolman en Petronel Baard! Kom geniet die Allermooiste Kersliedere saam met die twee pragtige stemme en die vlytige vingers van Franco Engelbrecht op klavier, Johan Engelbrecht op viool, perkussie en kitaar en Lelanè van der Merwe op tjello. Stille Nag, O Holy Night, Jerusalem, Kersgesange, 'n werlike Kers fees en dit in die lieflike Moederkerk George, Sondagmiddag 21 Des. 2025 om 15:00. Navrae by Morne by 063 100 2269.
DIRECTIONS
Dis Kersfees in George!
Moedergemeente Church
Courtenay St, Bodorp, George, 6530, South Africa
Get Directions