JUAN BOUCHER Nuwe Album @ Buffalo Grill, Buffelspoort, Noordwes

Sat Nov 22, 21:00 - Sat Nov 22, 23:00

Buffalo Grill

ABOUT

JUAN BOUCHER is terug op populêre aanvraag!

Na ’n landswye reeks uitverkoopte vertonings die afgelope paar jaar, keer Juan Boucher terug na Buffalo Grill, Buffelspoort, hierdie keer op versoek van sy lojale aanhangers! Sy nuutste album 'Dis presies wat liefde doen’ het nie net harte verower nie, maar ook die Apple Music Top Afrikaans Album Charts oorheers met 6 weke op die nommer #1-posisie! Kom beleef Juan Boucher in ’n vertoning vol siel, stories en treffers. Van splinternuwe liedjies tot die gewildste gunstelinge wat hom een van Afrikaans se topkunstenaars gemaak het. Hierdie is ’n aand wat jy nie wil misloop nie. Kaartjies beloop R230 Adult en R120 Kids (o/12)


GEEN TAFEL BESPREKINGS NIE. Venue werk op 'n 'First Come first serve' basis.

Datum: Saterdag 22 Nov. 2025

Venue: Buffalo Grill, Buffelspoort, Noordwes

19h40: Springbokke teen Ierland op Groot Skerm

21h00: JUAN BOUCHER op die verhoog


Navrae: [email protected] // Tel: 014 572 3056

https://buffalogrill.co.za/


DIRECTIONS

JUAN BOUCHER Nuwe Album @ Buffalo Grill, Buffelspoort, Noordwes
Buffalo Grill
Get Directions