Family friendly
Dis Kersfees in Stellenbosch!
Sun Dec 14, 15:00 - Sun Dec 14, 16:30
Moedergemeente Stellenbosch
ABOUT
Dis Kersfees met Jannie Moolman en Petronel Baard! Kom geniet die Allermooiste Kersliedere saam met die twee pragtige stemme en die vlytige vingers van Franco Engelbrecht op klavier, Johan Engelbrecht op viool, perkussie en kitaar en Meya Overton op tjello. Stille Nag, O Holy Night, Jerusalem, Kersgesange, 'n werlike Kers fees en dit in die lieflike Stellenbosch NG Moederkerk op Sondagmiddag, 14 Desemberom 15:00. Kaartjies vanaf R200. Navrae by Morne by 063 100 2269.
DIRECTIONS
Dis Kersfees in Stellenbosch!
Moedergemeente Stellenbosch
Church, 5 Drostdy Rd, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions