REÜNIE - FRANK OPPERMAN - TEATER BY DIE SEE

Sat Mar 21, 19:00 - Sat Mar 21, 20:00

NG KERK KOMPLEKS JEFFREYSBAAI

ABOUT

REÜNIE, Ondersteun deur NATi en Innibos, Met Frank Opperman. Skrywer: Dana Snyman, Regie: De Klerk Oelofse, Produksiebestuur: Marie Vogts.


Dit is dieselfde skoolsaal,.. maar 43 jaar later by die reünie van die 1980-matriekgroep. Adam Boshoff tree as verteller op, maar deur die loop van die aand kry verskeie klasmaats ’n beurt agter die mikrofoon om hul sê te sê. Lank terug het almal saam ’n tragedie beleef wat hulle nou vir die eerste keer regtig konfronteer.


Dana Snyman en Frank Opperman snoer weer kragte saam – verwag dieselfde fyn spot, deernis en ’n tikkie nostalgie.

DIRECTIONS

REÜNIE - FRANK OPPERMAN - TEATER BY DIE SEE
NG KERK KOMPLEKS JEFFREYSBAAI
1 Olienhout St, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330
Get Directions