No under 18s

200-jaarfees Langtafel-ete

Fri Feb 6, 18:30 - Fri Feb 6, 22:00

Durbanville Gemeente (NGK)

ABOUT

DURBANVILLE CONGREGATION CELEBRATES

200 YEARS


FARM TO TABLE!


The 200-year celebrations kick off on 6 February 2026 with a LONG TABLE DINNER –

where town and congregation gather around one table to break bread and

raise a glass to 200 years of grace, blessing,

and the people who walked the path before us and gave their hearts to this community.


Klein Roosboom, Groot Phizantekraal, and Diemersdal

light the fires and bring their culinary flair to the table.

Their chefs join forces to prepare a feast that delights the senses.

Alongside these farm legends, the two

Kokkedoore, Johan de Villiers and Chef Lorianne Heyns,

will stoke the coals for an evening of

flavourful dishes, warm conversation, and true South African hospitality.


Come be part of the story – from farm to table!


R750 per person

Smart Casual

Colours: white and neutrals


Friday, 6 February 2026 | 18:30


-----------------


DURBANVILLE GEMEENTE VIER

200 JAAR


PLAAS TOT TAFEL!


Durbanville Gemeente se 200-jaar feesvieringe skop af

op 6 Februarie 2026 met ’n LANGTAFEL-ETE

waar dorp en gemeente saam aan een tafel sit om brood te breek

en ’n glasie te klink op 200 jaar van genade, seën en die mense

wat voor ons die pad gestap het en hulle harte

aan hierdie gemeenskap gegee het.


Klein Roosboom, Groot Phizantekraal en Diemersdal steek die vure aan

en bring hul kulinêre flair na die tafel. Hul sjefs span saam om ’n feesmaal

voor te berei wat die sintuie prikkel. Saam met dié plaaslegendes

sal die twee Kokkedoore, Johan de Villiers en Chef Lorianne Heyns,

die kole stook vir ’n aand van geurige disse,

hartlike geselskap en eg Suid-Afrikaanse kuier.


Kom wees deel van die storie – van plaas tot tafel!


R750 pp

Smart Casual

Kleure van wit en neutrals


Vrydag, 6 Februarie 2026 | 18:30


DIRECTIONS

200-jaarfees Langtafel-ete
Durbanville Gemeente (NGK)
Church St & Weyers Ave, Durbanville, Cape Town, 7551, South Africa
Get Directions