OppieStoep Opname 16 September 2025

Tue Sep 16, 18:00 - Tue Sep 16, 22:00

Hoër Landbouskool Boland

ABOUT

Ons sien uit om jou te verwelkom as deel van die gehoor by OppieStoep se opnames in September.

Die inkomste van hierdie kaartjie word geskenk aan die Teater Bystand Fonds.

Deure open reeds 17:30 en opnames sal stiptelik om 18:30 begin.

DIRECTIONS

OppieStoep Opname 16 September 2025
Hoër Landbouskool Boland
Vrygunsweg, Suid-Agter-Paarl Rd, Paarl, 7630, South Africa
Get Directions